“In vele opsigte is dit ’n kultuurtaak om ’n joernalis te wees en as ’n organisasie soos die ATKV dit raaksien, is ek baie ...
In November is SA se gunsteling-misdaadskrywer, Deon Meyer, terug. 'Feniks' is ’n boeiende roman met komplekse karakters en ...
Michael le Cordeur is pas aangewys as die nuwe voorsitter van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA). Hy volg ...
Hulle sluit hulle aan by die veteraan Dirkie Chamberlain, wat ná vanjaar se Olimpiese Spele in Parys uitgetree het.
Nie net het Gerda Janse van Rensburg aan haar seun, Tiaan, die lewe geskenk nie, binnekort skenk sy hom ook ’n tweede kans op ...
In 2020 het SARIE vir die heel eerste keer die Nuwe Gesig-kompetisie aangebied en die mooie Jonadrie van Aardt, op daardie ...
Lees van vandag af die nuutste uitgawe van ALLES af, ’n Afrikaanse goeters-en-katoeters-tydskrif wat gratis aan intekenare ...
Te danke aan hulp van die publiek en private sektor kan byna 10 000 vroue wat hul borste weens borskanker verloor het, sagte, ...
Die bloed van Kaapse jongmense hou aan vloei nadat minstens vier mense verlede week in Eersterivier doodgeskiet is.
Die droom van ’n eie openbare biblioteek het verlede maand waar geword vir die klein landelike gemeenskap van De Novo, net ...
’n Jong gewapende man is Vrydagaand (15 November) in Kalkfontein aangekeer. AO Liesel Beukes, plaaslike polisiewoordvoerder, ...
Die Hoërskool Scottsdene het vanjaar ’n merkwaardige mylpaal bereik toe hy sy 50ste bestaansjaar gevier het. Om hierdie ...